Brothers in Blood

Mike van Graan se bekroonde toneelstuk by die Kunstekaap Arena is ‘n plofbare drama oor Joodse, Moslem en Christelike verhoudings in Kaapstad in die laat 1990s. Dit speel af teen die agtergrond van PAGAD se bedrywighede teen misdaad en dwelmhandel.

Xenofobie, vooroordeel, godsdienstige konflik, vrees en angs – dit is alles uitdagings wat drie vaders moet hanteer ten einde hulle kinders te beskerm.

Kunstekaap, Kaapstad
27 Maart – 14 April
Kaartjies wissel van R65 tot R85.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar