’n Jong vrou kom tuis na ’n troue.

Sy begin vertel van ’n skaam leerder wat agter in die klas gesit het en ’n verskriklike geheim saamgedra het oor sy gunsteling nuwe onderwyser.

Met: Emma Kotze

Regisseur: Louis Viljoen

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 18
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: R70
Plek: Princess Alice-saal, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 8 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Oh Baby, I’m a Wild One

Emma Kotze
Emma Kotze

Oh Baby, I’m a Wild One


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply