Vir 10 jaar lank het die Amerikaanse kunstenaar Ra Paulette elke dag ’n paar kilometer gestap in die noorde van Nieu-Meksiko, Amerika, om grotte uit sandsteen te kerf, een kruiwa op ’n slag.