’n Ouma bevind haar in ’n lewensgevaarlike situasie, wat haar laat nadink oor haar lewe.

Hierdie stuk krap in die kompleksiteit van kontemporêre Suid-Afrika.

Met: Dorothy Ann Gould

Regisseur: Lesedi Job

Teks: Mike van Graan

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R75
Plek: Masonic Back, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 8 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Helen of Troyeville
Helen of Troyeville
Helen of Troyeville


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply