Die 11-jarige tweeling, Lara en Mara Bawar woon in São Paulo, Brasilië.
Dié tweetjies is gek oor hulle albinisme en het ’n Internet-sensasie geword na die Switserse fotograaf Vinicius Terranova hulle verlede jaar raakgesien het.
Hulle ouer suster Sheila verskyn her saam met hulle.







