Oppiwa-waens, elk met sy eie kunstenaar, vertrek na verskeie gastefamilies in Jacobsbaai. Tydens die rit van sowat twee ure deur die stofstrate van dié klein kusdorpie, geniet gaste die spesiaal-ontwerpte vertoning van die kunstenaar, saam met van die beste wyn uit die Weskusstreek – en natuurlik koeldrank vir die kinders. Aan huis van die gastefamilie word versnaperinge bedien voordat die tweede helfte van die vertoning op die terugtog voltooi word.
5 – 7 Februarie 2016
Jacobsbaai
Oppiwa-program
