Ouma

Wanneer sy ouma sterf, word ’n Afrikanerman in sy dertigs gekonfronteer met sy verlede.

Afrikanerwees van toeka tot nou word besoek en gevier, maar ’n knaende kriewelrigheid dat alles nie pluis is nie, is alomteenwoordig. Ouma is ’n reis, soms skreeusnaaks en vol heimwee, wat lei na ’n onherroeplike, hartverskeurende einde.

Met Sjaka S. Septembir

Teks: Jan Afghanistan

Vervaardiger: Stefan Blank

KKNK 2012

Afrikaans, Geen o/16
60 minute
R85 (volwassenes) R40 (kinders)
Suid-Kaap Kollegesaal, Oudtshoorn
31 Maart 16:00 2 April 14:00 4 April 10:00 4 April 20:00 7 April 12:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply