Regop en self verbaas

Nico Nel
Nico Nel

Nico Nel is vandag en môre by Die Boer in Durbanville met Regop en self verbaas.

Hy vertel oor sy rugbyloopbaan en armydae op die grens. Verder deel hy sy universiteitsdae, spesifiek die mondeling oor die feodale stelsel … en ‘n spitbraai op ‘n oueraand … en toe die diere en die insekte rugby gespeel het … en van die ou classics.

Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111.
Kaartjies is R90.

Lewer kommentaar

Leave a Reply