Richard III

Die gewilde opvoering van William Shakepeare se Richard III kom vir ‘n beperkte speelvak na Kaapstad ná sy premiere by die 2010 Nasionale Kunstefees.

Geskiedenis is deurtrap van despotiese leiers wie mag verkry het en dan ingee aan grootheidswaan, paranoia en korrupsie. Die ontginning van dié tema en die ondersoek na hoekom mag korrupteer is veral belangrik in die hedendaagse Suid-Afrika.

Kaartjies kos R100, by die Arena, Kunstekaap.

Lewer kommentaar

Leave a Reply