Sfeer

‘n Storie van naby en ver, drome en verlange, spoke en herinneringe.


Sfeer is ‘n wệreld waar objekte lewe, ‘n wệreld van lig en donker waarin die toeskouer homself kan verloor. Die produksie het sy wortels in Frankryk waar Naomi van Niekerk haar studies in Marionet- en Objekteater voltooi het en beloof om ‘n hoogtepunt by die KKNK te wees.

Met: Athena Mazarakis, Naomi van Niekerk & Arnaud van Vliet
Regie: Naomi van Niekerk
Klank: Arnaud van Vliet

KKNK 2013

Baanbreek, Oudtshoorn | Daagliks om 16h00 | 30 Maart – 6 April

#Sfeer

Sfeer
Sfeer

Lewer kommentaar

Leave a Reply