Om ’n storie behoorlik te vertel sit nie in enige man se broek nie.
Smelt is gebore uit meesterkortverhaalskrywer en kontreistorieverteller Abraham H. de Vries se skatkis van verhale en staaltjies, om hoed te lug en hand te klap vir die storieboer van die Klein Karoo wat vanjaar welverdiend met die Afrikaans Onbeperk Toekenning vir Lewensbydrae bekroon word.
Met onder andere Gerben Kamper en De Klerk Oelofsen
Regie: Wolfie Britz
Teks: Saartjie Botha
KKNK 2012
Afrikaans
60 minute
R95
Griesselsaal, Oudtshoorn
4 April 20:00 5 April 10:00 6 April 14:30 6 April 20:00 7 April 10:00
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
