Sonneblom,
Roekeloos,
12 April.
Roekeloos,
12 April.
Sonneblom is ’n tragi-komedie wat handel oor die verhouding tussen twee broers; Theo en die geestelik-versteurde Vincent van Gogh.
Hierdie universele storie sal vatplek kry in ons almal se lewens. Die dag toe Vincent by Theo intrek, het altwee se lewens onherroeplik verander. Dit is ’n lag-saam, huil-saam verhaal wat na die tyd by jou sal spook. Die rolle word vertolk deur die veel-bekroonde akteurs Jody Abrahams en Wayne van Rooyen.
Met: Jody Abrahams en Wayne van Rooyen
Genre: Digkuns
Taal: Afrikaans
Kaartjies: R 90
Plek: Fugard Studio, Kaapstad
Datum: 1-3 Mei