’n Hond en drie vervreemde pelle is op pad na die begrafnis van ’n vierde. Die manne hap mekaar oor die verlede al wil hulle dit net eintlik begrawe.
Teen ’n helse spoed kom hulle langs die graf tot stilstand, maar nie sonder ’n paar aangrypende, pynlike, soms skreeusnaakse oomblikke en nuwe insigte oor die aard van vriendskap.
Met: James Cairns
Regisseur: Jenine Collocott
Teks: Nick Warren
Genre: Komedie
Tyd: 55 minute
tot 11 Mei 2019, Alexander Bar, Café & Theatre, Kaapstad

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
