Christine Crouse is waarskynlik een van Suid-Afrika se mees gesogte opera regisseurs.
Sy het onder andere vir haar regie van La Bohème al in die verlede die Nederburg-operaprys gewen.
Hierdie kenner van opera in Suid-Afrika gesels oor die verplasingsmoontlikhede van hierdie tipe werk en die relevansie van klassieke musiek en opera in ‘n moderne era. Sy deel ook interessante
staaltjies uit die verlede van die Suid-Afrikaanse operawêreld.
Aanbieder Christine Crouse
Genre: Gesprek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: Gratis (slegs 50 sitplekke beskikbaar)
Plek: kykNET isiBaya, Kaapstad
Datum: 28 April 2016 19:00-20:00
Operapraatjie: La Bohème in District Six,
Roekeloos,
13 April 2016.
