Gedans op die musiek van Stravinsky, is die eksotiese gloeiende voël tuis in die bosagtige agtergrond van die Maynardville Opelug-Teater, Kaapstad, soos sy deur die bome vlieg en die bose Kotschei sy verwronge towerspel Sondae-aande oor die woudinwoners bring.
Kaartjies wissel van R110 to R130.
19 Januarie tot 16 Februarie 2014
