Twee gay mense, Jo en Andrew word wakker uit ‘n dronk beneweling; en besef `ja, hulle het dit gedoen!’ Is hulle onderskeie geliefdes woedend … of is hulle kwaad?
Die gevolge is ‘n swangerskap, ‘n kind, en komiese chaos as vier baie aantreklike en verruklike jong mense, wie se laaste keuse in die lewe `kinders’ is, hulle verantwoordelikhede aanvaar te midde van uiterste kamp en plat-op-die-aarde oorlewing.
27 & 28 November by Kunstekaap in Kaapstad.
