‘n Opvoering van Ashraf Johaardien se verhoogverwerking van K Sello Duiker se bekroonde roman.
Dit is ‘n Suid-Afrikaanse storie, so vars soos dagbreek. Dit lyk of die lewe van die geweldig, sensitiewe jong man, Tshepo, altyd in beroering is. Tog is daar binne die man ‘n kragtige geestelike grasie. Hy is ‘n digter, wat ‘n vlugtige blik van die verlossing van die liefde sien selfs as dit lyk of hy dit doelbewus aangryp.
Tot 2 Oktober by Kunstekaap in Kaapstad. Kaartjies wissel van R50 tot R80, by die Arena.
