Miss Scar-lit Hearts nooi almal uit na ’n aand van verleiding.

Haar mede burlesque kunstenaars vir die aand  is Blue Haired Betty, Kitty Fay en Betty Behave. Saam gaan julle ’n intieme tydjie deurbring. Kom ons noem dit ’n lekker smeulende skouspel … vir die Huisgenoot lesers.

Los net jou inhibisies by die huis.

21h00, 14 & 15 Februarie 2019, Alexander Bar, Café & Theatre, Kaapstad

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar