The Shadow of the Hummingbird

The Shadow of the Hummingbird,
Bettie Blom,
23 Januarie.
Athol Fugard ondersoek die verlies van onskuld en ’n sin van verwondering oor die verbygaande skoonheid van die wêreld.

Oupa soek deur sy ou notaboeke na ’n spesifieke inskrywing terwyl hy wag vir sy kleinseun, Boba. Wanneer Boba opdaag, vertel Oupa hom van Plato se analogie van mense wat na skaduwees op die muur van ’n grot kyk om die belang van die behoud van onskuld te illustreer. Die toneelstuk bevat outobiografiese elemente.

Dis die eerste keer opgevoer in die Long Wharf Theatre in die VSA en later in Kaapstad, Johannesburg en Bloemfontein. Fugard self het die rol van Oupa vertolk.

The Shadow of the Hummingbird / deur Athol Fugard — Human & Rousseau, 20 Maart 2015 — 96 p. ; sagteband. — ISBN 9780798169936

 

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar