Those Indian Guys

Those Indian Guys is ‘n verspotte treffer-komedie wat mens op ‘n wye reis neem beginnende by die suikerlande tot by die Karma Sutra.

Dit is ‘n twee-man komedie-avontuur oor elke Indiese persoon wat ‘n mens ooit sal ontmoet. Die lokettreffer is nou vir die eerste keer in Kaapstad ná dit Johannesburg, Durban en Port Elizabeth laat skaterlag het.

Met Sans Moonsamy & Kaseran Pillay.

Kaartjies kos R125, by die Kunstekaap Teater.

Lewer kommentaar

Leave a Reply