Dirt
Roekeloos
12 Julie
Roekeloos
12 Julie
’n Begrafnis, ’n reis, drie vriende, ’n hond – almal uitgebeeld deur dieselfde kunstenaar.
Een van die beste toneelstukke wat jy vanjaar by die Vryfees kan sien.
Met: James Cairns
Regie: Jenine Collocott
Teks: Nick Warren
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen 0/15 jaar
Datum: Do 17 Julie 22:00, Sa 19 Julie 10:30
Prys: R110
Tydsduur: 55 minute
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein