Die stuk speel af teen die agtergrond van die xenofobiese aanvalle in die demokratiese Suid-Afrika van 2008.
Dit raak aan ’n baie belangrike sosiale aspek van rasse-onverdraagsaamheid en gooi die kollig op temas soos broederskap, haat, rassisme, diskriminasie en onverdraagsaamheid.
Met: Godfrey Manenye, Fezekile Peter, Robert Fick, Johann Janse van Rensburg, Mbuyiselo Nqodi
Regie: Karabelo Lekalake
Teks: Monageng Vice Motshabi
Genre: Drama
Prys: R60
Tydsduur: 90 minute
Plek: Koowee-Repteater, Bloemfontein
Datum: 12 & 13 Julie
Taal: Engels, Afrikaans, Sotho
Ouderdomsperk: 16 (T,N,G)
