#VSKunstefees The mother of all eating

’n Satire wat kyk na ’n ongelukkige kultuur van korrupsie genaamd “eet” wat sinoniem geword het met korrupte staatsamptenare wat hulsef deur staatsonderhandelings en -fondse verryk het.

Die stuk draai om Die Man, hoofsekretaris van ’n regeringsminister. Die Man is totaal korrup en het homself behoorlik binne die regering verryk. Hy is die hooffigguur in ’n onlangse staatstender wat verkeerd geloop het, wat maak dat sy uitspattige lewe skielik tot ’n einde kom. Geplaas in Lesotho in die 1980’s ontbloot hierdie tydlose klassieke werk die gierigheid, verwoesting en tragiese gevolge van korrupsie.

Met: Mpho Osei-Tutu, Pusetso Thibedi en pianis Bernett Mulungo
Regie: Makhaola Siyanda Ndebele
Teks: Zakes Mda
Vervaardiger: The Market Theatre

Genre: Drama
Taal: English
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R100
Plek: André Huguenet-teater, Bloemfontein
Datum: 16 Julie

Vrystaat Kunstefees 2015

The mother of all eating ,
Roekeloos,
10 Julie 2015.

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar