Een leser kan toegang wen tot Groet die Grotman 2 met Wynand van Vollenstee se aanlynvertoning op Sondag, 7 Junie om 17h00. Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA GROTMAN ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS GROTMAN KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.

Lewer kommentaar

Leave a Reply