As alles blou is,
Roekeloos,
18 Februarie 2015.
Roekeloos,
18 Februarie 2015.
Wie waak oor die bewaker?
‘n Strak blik op die lewe van Konstabel van Wyk. Volg sy voet-spore deur die aanslae van die lewe. Lag saam, huil en teug diep aan sy antwoorde op eeue-oue vrae: Is dit die noodlot, of vrye wil? Man, of muis?
Met: Almar Muller en Esperance Potgieter
Regie: Franciska Haasbroek
Teks: Alexander Siebrits
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/18 jaar
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 21:00
