Blind date,
Roekeloos,
20 Februarie 2015.
Roekeloos,
20 Februarie 2015.
‘n Satire met sketse en musiek oor die wêreld van blindes?
Inderdaad. Geskryf en opgevoer deur Dinie Basson en met Jeanie Rudolph (wat blind is). Blind date is skerp en skyn nuwe lig op blindheid.
Met: Dinie Basson en Jeanie Rudolph
Teks: Dinie Basson
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 15:00