#Woordfees Cabernet-Cabaret

Cabernet-Cabaret
Roekeloos
28 Februarie

’n Heerlike versnit van meeleef en saamneurie oor die wonder van die lewe en die wyn!

Kom klink ’n kelkie op die lewe!

Marie Buissett-du Plessis, jong tweede vrou van Hugenoot Jean Prieur du Plessis, skeepsdokter in diens van die VOC, vertel in pure musiekteaterstyl, in Nederlands, Duits, Maleis, Frans en selfs Afrikaans, van die Ou Kaap en van wyn: ’n ode aan die wingerdstok, ’n misoes se pyn, die wonder van mos, die ritme van die vatmakers…

’n Heerlike versnit van meeleef en saamneurie oor die wonder van die lewe en die wyn!

Met: Clinton Zerf en Magda van Biljon
Regie: Magda van Biljon, met afronding deur Genevieve Zerf

14 Maart 12:30 | kykNET Endler, Stellenbosch | 55 minute | R100

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar