Wrongly accused
Roekeloos
27 Februarie
Roekeloos
27 Februarie
’n Jong man van die Oos-Kaap bevind homself in groot moeilikheid met die gereg wanneer ’n selfoonwinkel se Indiese eienaar hom van diefstal beskuldig.
Waseef Piekaan van ‘vocal is lekka’ en ‘a town called fokol-lutho’ maak sy debuut by die Woordfees met hierdie eenmanstuk.
Skreeusnaaks, met komiese liedjies!
Met: Waseef Piekaan
Teks: Waseef Piekaan
Regie: Basil Appollis
7, 9 & 15 Maart 20:30 |Die Voortrekkers PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch | 60 minute | R80
