Potte met pote Gepubliseer deurRoekeloos 06/12/2016 Los kommentaar op Potte met pote Plaas jou buitenshuise potte op “pote” van klippies of halwe bakstene. Dit sorg vir beter dreinering en sit miere af wat dalk in jou pot wil nesmaak. ’n Verdere voordeel is dat wortels wat deur die gate onder in die pot groei sal verdor en afbreek. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email