Brilpikkewyn / African Penguin Gepubliseer deurRoekeloos 21/07/2014 1 Kommentaar op Brilpikkewyn / African Penguin Spheniscus demersus Die brilpikkewyn kom volop vooraan die Suid-Afrikaanse kus. Hulle word maklik uitgeken aan hul swart-en-wit gesigte en hul wit onderkant met ’n swart streep. Die geluid wat hulle maak klink baie soos ’n donkie se gebalk. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar