Phoebetria fusca
Jy kan jouself gelukkig ag, as jy ’n bruinalbatros aan die Suid-Afrikaanse kus sien. Hierdie seldsame albatros is donker en slank met smal vlerke en ’n lang, wigvormige stert. Die rug is effekleurig.
As jy naby genoeg aan dié voël kan kom, sal jy die liggeel streep op die snawel sien.

Lewer kommentaar