Kerguelense stormvoël / Kerguelen Petrel

Aphodroma brevirostris

Die Kerguelense stormvoël lyk baie soos die langvlerkstormvoël. Hulle is net kleiner en is grys. Hulle word nie gereeld aan die Suid-Afrikaanse kus gesien nie.

(foto: Cornell University)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply