Reusenellie / Southern Giant Petrel Gepubliseer deurRoekeloos 21/02/2019 1 Kommentaar op Reusenellie / Southern Giant Petrel Macronectes giganteus Die reusenellie se voorkoms is soortgelyk aan die grootnellie, dit het net heelwat meer wit by die kop en meer wit spikkels. Hulle kom een-een voor of in groepe. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar