Trompetheide Gepubliseer deurRoekeloos 21/02/2019 Los kommentaar op Trompetheide Erica jasminiflora Om die trompetheide in die natuur te sien sal jy moet gaan soek in die Shaw-pas in die Suidwes-Kaap. Die beste tyd is vroeg somer, wanneer dit blom. Dit het die tipiese naaldvormige blare van heide en is ’n immergroen plant. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email