Thalassarche melanophris
Jy kan die swartrugalbatros heeljaar aan die Suid-Afrikaanse kus sien. Die vlerke is swart aan die bokant, maar wit met ’n swart rand onder. Die lyf en kop is spierwit. Die snawel is oranjegeel met ’n pienk punt.
(foto: Uwe Kils)

