Swartvlerkkoningalbatros (of –malmok) / (Northern) Royal Albatross

Diomedea sanfordi

Die swartvlerkkoningalbatros is ’n seldsame swerwer aan die Suid-Afrikaanse kus. Soos die witvlerkkoningalbatros het die snawel ook ’n swart snykant, maar hy word onderskei deur ’n swart voorrand van die ondervlerk vanaf die polsgewrig tot by die hoofslagvere, asook swart vlerkrugkante.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply