// jy lees ...

Flieks

Morgan Freeman en Clint Eastwood in Bellville

Dele van ‘n rolprent oor die lewe van Nelson Mandela na die die val van Apartheid en tydens die 1995 Rugby Wêreldbeker, The Human Factor Invictus, word tans in Suid-Afrika verfilm. Clint Eastwood is die regisseur. Morgan Freeman is Nelson Mandela en Matt Damon is Francois Pienaar. Eastwood en Freeman is ook vervaardigers.

Die afgelope naweek is opnames gemaak in Bellville, Kaapstad. Die verfilming het by die Hoërskool DF Malan en ‘n aangrensende stuk grond plaasgevind. Die filmspan se basis was langsaan by die Laerskool Totius, hoewel ten minste een belangrike persoon, moontlik Morgan Freeman of Clint Eastwood, se woonwa by die ingang na die Hoërskool DF Malan gestaan het.

Ek het ‘n probeer om ‘n paar steelfoto’s te neem sonder dat die sekuriteit of polisie my sien.

Klik op ‘n foto om dit te vergroot.

bydrae: Linda van Rensburg

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Space Cowboys
  2. Bruce Almighty
  3. Along came a spider
  4. The Dark Knight
  5. Naòmi Morgan

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] Sien ook Morgan Freeman en Clint Eastwood in Bellville [...]

    Geskryf deur Invictus Roekeloos | 14 Desember 2009, 06:54

Switch to our mobile site