Kieslys

Close


*/

14 Mei
2011
Boeke Gedigte
586 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Donkerkamer

Donkerkamer is ’n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto’s en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue.

Dier- en voëlbeelde vertel van geweld, die verlies aan onskuld en weerloosheid, maar ook van begeerte en lyflikheid.

Dié bundel voer aan dat kyk en oorvertel nie onskuldig kan wees nie, dat ’n foto in ’n donker kamer tot beeld ontwikkel.

Fourie Botha het in Nuwe Stemme 4 gedebuteer.

Donkerkamer word op 10 Junie vrygestel.

Skrywer: Fourie Botha
ISBN: 9780795800221
Prys: ongeveer R 150.00
Formaat: Sagteband, 80 pp

Donkerkamer




1 Opinie:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke, Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke, Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke, Gedigte
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Salvator Mundi breek wêreldrekord | Roekeloos
2017-11-16 13:30:13
[…] rekord is voorheen gehou deur Pablo Picasso se “Les femmes d’Alger” (Die...
James
2017-11-11 17:51:26
Wonder...
Gedigte van Charles Grobbelaar | Roekeloos
2017-11-10 08:57:52
[…] Digters […]...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.