Amanda Strydom – Wierook en mirre

Amanda Strydom is volksbesit. Met dié produksie vier sy 33 jaar in die vermaaklikheidsbedryf.

Wierook en mirre is ’n dankoffer aan die fynproewer – met liedjies uit haar omvangryke repertoire, asook werke in Spaans, Frans, Zoeloe en Nederlands, verweef met sketse en toonsettings van haar mentors Hennie Aucamp en Breyten Breytenbach.

KKNK 2012

Met: Amanda Strydom, Janine Neethling (klavier en akkordeon), Juan Oosthuizen (kitaar) en David Klassen (perkussie)

Vervaardiger en regie: Amanda Strydom

Musikale regisseur: Janine Neethling

Genre: Musiekteater
70 minute
R120
Gimsaal, Oudtshoorn
5 April 10:00 6 April 17:00 7 April 14:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar