Koos Kombuis glo onwrikbaar in sy GPS, vestig sy hoop op die eenvoud van ‘n donkie en verklaar sy liefde vir ‘n vet vrou.
Suiwer gospel is dit voorwaar nie; tog bring Koos die boodskap van geloof, hoop en liefde in ‘n taal wat ons almal verstaan.
Met: Koos Kombuis, Schalk Joubert en Melissa van der Spuy.
Daar is ‘n KKNK-voorskou by Die Boer in Durbanville op Dinsdag 27 Maart om 20:30. Kaartjies is R100. Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111.
Lewer kommentaar