Die Francois Toerien Show 8 – soos gesien op TV!

Bertha Greeff lees “Die nuus om 7” presies halfagt. Die fopdosserpaartjie, Anita en Susan, gee ’n predikantsvrou ’n “trashy glam makeover”. Punjaab, die Boeddhistiese masseur, verinneweer sy klant. Ons ligte Afrikaanse sangeres, Joleen, gaan Afri-(Chi)nees.

Dit is net ’n voorsmakie van dié sketskomedie.

Met: Francois Toerien, Martelize Kolver, Brendon Daniels, Esther von Waltsleben en Altan Ungerer.

Regisseur: Juanita Swanepoel

Teks: Francois Toerien

KKNK 2012

Genre: Komedie
Afrikaans
Geen o/14
70 minute
R95
kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
4 April 14:00 5 April 13:30 6 April 13:30 7 April 10:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply