Ontwikkelaars by YouTube gaan uiteindelik met iets bruikbaar vorendag kom.
Sleutelwoord Argiewe:Android
Tabletrekenaars – ‘n basiese gids
2012 was die jaar van die tabletrekenaar. Dit is tans bo-aan die elektroniese inkopielys.
Google stel ‘n tabletrekenaar bekend
Google het gister hulle Nexus 7-tabletrekenaar bekendgestel.
Google Maps nou binnemuurs
Google se kaartdiens, Google Maps, het begin om binnemuurs foto’s te neem en kaarte van lughawens en inkopiesentrums beskikbaar te maak in Amerika en Japan.
Google verbeter die weervoorspelling
Een van die beste dinge van Google se soekgids is die ingeboude funksies.
