Tabletrekenaars – ‘n basiese gids 2012 was die jaar van die tabletrekenaar. Dit is tans bo-aan die elektroniese inkopielys.