2012 was die jaar van die tabletrekenaar. Dit is tans bo-aan die elektroniese inkopielys.
Sleutelwoord Argiewe:Apple
AntiSec steel miljoene Apple-gebruikers se inligting
Die kubergroep AntiSec het persoonlike inligting van 12 miljoen Apple-, iPhone en iPad-gebruikers van ‘n rekenaar gesteel.
Steve Jobs 1955 – 2011
Steve Jobs, die medestigter van Apple-rekenaars, het ná ‘n stryd met kanker, “vreedsaam” gesterf, het sy familie in ‘n verklaring gesê.
Anonymous steel Apple-gebruikers se inligting
Die kuberkraker-groep Anonymous het het geheime gebruikersname en wagwoorde van Apple-gebruikers van die Apple-databasis verkry en gepubliseer.
Een herlaaier vir alle selfone
Die groot selfoonvervaardigers in Europa het ‘n ooreenkoms onderteken wat tot gevolg sal hê dat alle nuwe selfone dieselfde herlaaier kan gebruik teen 2010.
