Samsung gaan gratis WiFi-data vir die volgende 12 maande by toegangspunte in Suid-Afrika aan Samsung-toestelle beskikbaar stel.
Sleutelwoord Argiewe:Samsung
Een herlaaier vir alle selfone
Die groot selfoonvervaardigers in Europa het ‘n ooreenkoms onderteken wat tot gevolg sal hê dat alle nuwe selfone dieselfde herlaaier kan gebruik teen 2010.
