In die land van elektroniese kaarte kraai Google koning.
Sleutelwoord Argiewe:Nokia
Anderse Nokia maak sy buiging
Nokia het onlangs die patent registreer vir ‘n selfoon wat kan buig.
Een herlaaier vir alle selfone
Die groot selfoonvervaardigers in Europa het ‘n ooreenkoms onderteken wat tot gevolg sal hê dat alle nuwe selfone dieselfde herlaaier kan gebruik teen 2010.
