Anderse Nokia maak sy buiging Gepubliseer deurRoekeloos 29/01/201027/01/2010 Los kommentaar op Anderse Nokia maak sy buiging Nokia het onlangs die patent registreer vir ‘n selfoon wat kan buig. Stories rondom die Nokia Morph kom al twee jaar aan, maar dit blyk nou asof daar iets agter die gerugte was. Die foon kan in verskillende vorms buig en het ‘n deurskynende skerm. Nokia Morph Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email