Met sy debuut, Die jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kán misdaadfiksie skryf, en Arendsnes bevestig dit.
Sleutelwoord Argiewe:Dirk Jordaan
Die Jakkalssomer
Die Jakkalssomer is Dirk Jordaan se prosadebuut – ’n speurroman wat nie net lesers ademloos ’n donker doolhof van raaisels sal binnelei nie, maar ook worstel met hoogs aktuele Suid-Afrikaanse kwessies.