Vandag is ‘n belangrike dag vir ruimtevaart.
Sleutelwoord Argiewe:Internasionale Ruimtestasie
Ruimtestasie sal in see val
‘n Amptenaar van die Russiese ruimteadministrasie het gesê die kolossale Internasionale Ruimtestasie sal in die Stille Oseaan neerstort as sy werk in die ruimte klaar verrig is.
Ruimteplakkers
Die Internasionale Ruimtestasie was nog nooit so oorbevolk soos nou nie.
