Elnora is ’n bejaarde vrou wat haar dae deurbring met haar siel Nirvana. Hulle mymer saam oor die lewe en verlede, terwyl die klok aanhou tik.
Met: Nieke Lombard en Chanmari Erasmus
Regie: Stéphanie Brink
Teks: Nieke Lombard
Poppespel
45 minute | R80 | Baanbreek, Oudtshoorn | 30 Maart tot 6 April 20:00
#NiekeLombard
Lewer kommentaar